Tiffany Espensen | |
![]() | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tiffany Espensen (gebore 10 Februarie 1999) is 'n Chinese-Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hop (2011) en Spider-Man: Homecoming (2017), en in die televisiereeks Kirby Buckets (2014).