Taylor Momsen (gebore 26 Julie 1993) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente How the Grinch Stole Christmas (2000), We Were Soldiers (2002), Spy Kids 2: Island of Lost Dreams (2002), en Underdog (2007).