Swartoorkanarie | |
---|---|
![]() | |
'n Volwassene in sentraal-Mosambiek | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Serinus |
Spesie: | S. mennelli |
Binomiale naam | |
Serinus mennelli (Chubb, 1908) | |
Sinonieme | |
Crithagra mennelli |
Die Swartoorkanarie (Crithagra mennelli) is 'n skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël in miombo- en mopanieboomveld. Hulle sluit dikwels by voëlgroepe aan. Die voël is 14 cm groot en weeg 13 - 18 gram. In Engels staan die voël as die Black-eared seedeater bekend.