Steve Bannos | |
Geboorte | 5 Augustus 1960 (1960-08-05) (63 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Steve Bannos (gebore 5 Augustus 1960) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Heat (2013) en in die televisiereekse Freaks and Geeks (1999), Ned's Declassified School Survival Guide (2004), en Love (2016).