Dit is die {{hoë risiko}}-banier. Dit moet boaan die dokumentasieblad van die mees hoëgebruikte (hoërisiko) sjablone en Lua-modules (die sjabloon bespeur die naamruimte) geplaas word, byvoorbeeld die top 15 mees gebruikte sjablone en Lua-modules. Vir die res van die top 30 sjablone kan die {{hoë gebruik}}-sjabloon eerder gebruik word met meer subtiele bewoording.
Neem kennis: Dit is normaal dat sekere skakels in die banier rooi sal wees.
Die sjabloon kan net so gebruik word, maar aanvaar ʼn paar parameters:
{{hoë risiko| 20 000+ | Wikipedia:Geselshoekie:Hoërisiko-sjablone }}
{{hoë risiko| 20 000+ }}
{{hoë risiko|| Wikipedia: Geselshoekie:Hoërisiko-sjablone }}
Die volledige kode vir die boonste gedeelte van ʼn /doc-blad kan as volg lyk:
{{dokumentasiesubblad}}<!—VOEG ALLE KATEGORIEE ONDERAAN HIERDIE BLADSY EN INTERWIKI’S IN WIKIDATA. -->{{hoë risiko| 20 000+ }}
Die /sandput- en /toetsgevalle-skakels is die standaardbenaming vir sulke subblaaie. Indien daardie blaaie geskep is sal die groen /doc-kas vir die sjabloon dit bespeur en na dit skakel onderaan. Sien byvoorbeeld die onderkant van hierdie dokumentasie.