Sarah Drew | |
![]() | |
Geboortenaam | Sarah White Drew |
---|---|
Geboorte | 1 Oktober 1980 (1980-10-01) (43 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sarah Drew (gebore 1 Oktober 1980) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Radio (2003), Wieners (2008), en Moms' Night Out (2014), en in die televisiereeks Grey's Anatomy (2005).