Ivan Zimmermann is 'n Suid-Afrikaanse akteur wat bekend is vir sy rol as Koert Weideman in M-Net se sepie Egoli: Plek van Goud.