Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.
Hiligaynon (Inilonggo, Binisayâ nga Hiligaynon of Bisaya nga Ilonggo; [hɪlɪˈɡaɪnən]) is na Tagalog (as Filippynsamptelike taal), Cebuano en Ilokano die vierde belangrikste taal van die Filippyne. Die taal word veral in die sentrale en suidelike dele van die Filippyne gepraat, spesifiek op die eiland Mindanao en die Visayas.