Elizabeth Gillies (gebore 26 Julie 1993) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Vacation (2015) en in die televisiereekse Victorious (2010) en Sex & Drugs & Rock & Roll (2015).