Blouhaak | |
---|---|
'n Blouhaak op Krantzberg naby Thabazimbi. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Genus: | Senegalia |
Spesie: | S. erubescens |
Binomiale naam | |
Senegalia erubescens (Welw. ex Oliv.) Kyal. & Boatwr., 2013 | |
Sinonieme | |
|
Die Blouhaak (Senegalia erubescens; voorheen bekend as Acacia erubescens) is 'n boom endemies aan Afrika. In Suid-Afrika kom dit in Limpopo en Noordwes voor. In Afrika is dit inheems aan Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Engels staan die boom bekend as Blue thorn.
Die boom se FSA-nommer is 164.[1][2]