Ali Wong | |
Geboortenaam | Alexandra Wong |
---|---|
Geboorte | 19 April 1982 (1982-04-19) (42 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ali Wong (gebore 19 April 1982) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Black Box (2014), Fresh Off the Boat (2015), en American Housewife (2016).