Yoshiaki Banno
Yoshiaki Banno (番 野 善 明 Banno Yoshiaki, 1952-1991) was 'n Japannese sterrekundige en mede-ontdekker van 4200 Shizukagozen, 'n asteroïde van die hoofgordel. [1] Banno word beskou as een van Japan se baanbrekende amateur sterrekundiges. Hy het in 1991 in 'n verkeersongeluk gesterf. Die hoofgordel asteroïde 3394 Banno is op 10 November 1992 tot sy nagedagtenis na hom vernoem. (M.P.C. 21130).[2][3]
Yoshiaki Banno | |
Gebore | 1952 |
---|---|
Oorlede | 1991 |
Nasionaliteit | Japanees |
Vakgebied | Sterrekunde |
Sien ook
Verwysings
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris