Yahya Abdul-Mateen II

Amerikaanse akteur

Yahya Abdul-Mateen II (gebore 15 Julie 1986) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Aquaman (2018) en in die televisiereeks The Get Down (2016).

Yahya Abdul-Mateen II
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte15 Julie 1986 (1986-07-15) (37 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare2012–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2018: Aquaman
  • 2018: First Match
  • All Day and a Night

Televisiereekse

  • 2016: The Get Down
  • 2019: Watchmen

Eksterne skakels