Xcode

Xcode is ’n Geïntegreerde Ontwikkelingsomgewing (GOO) wat ’n reeks programmatuurontwikkelingsinstrumente bevat wat deur Apple Inc. geskep is om sagteware vir OS X en iOS te ontwikkel. Dit is vir die eerste keer in 2003 vrygestel en die nuutste stabiele vrystelling is weergawe 5.0 wat gratis beskikbaar is via die Mac-toepwinkel vir gebruikers van Mac OS X Lion en Mac OS X Mountain Lion.[1] Geregistreerde ontwikkelaars kan die voorskouweergawe asook vorige weergawes van die reeks aflaai deur die Apple Developer-webblad.[2]

Xcode
OntwikkelaarApple Inc.
Nuutste weergawe5.1 (5B130a)/ 10 Maart 2014
BedryfstelselMac OS X v10.3 (Weerg. 1.x)
Mac OS X v10.4 (Weerg. 2.x)
Mac OS X v10.5 (Weerg. 2.5, 3.0, 3.1)
Mac OS X v10.6 (Weerg. 3.2, 4.0)
Mac OS X v10.7 (Weerg. 4.x)
OS X v10.8 (Weerg. 4.4, 4.5, 4.6, 5.0)
OS X v10.9 (Weerg. 5.1)
KategorieGeïntegreerde Ontwikkelingsomgewing (GOO)
LisensieEiendomsprogrammatuur met oopbronkompomente
WebbladXcode

Verwysings


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.