Wolkbergdrakeboom

plantspesie

Die wolkbergdrakeboom (Dracaena transvaalensis) is 'n medium boom wat voorkom in die Olifantsriviervallei naby Penge in die Limpopo en die aangrensende Wolkberg. Dit lyk baie soos 'n aalwyn. Die boom word as seldsaam beskou.

Wolkbergdrakeboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
Klas:
Liliopsida
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Nolinoideae
Genus:
Spesie:
D. transvaalensis
Binomiale naam
Dracaena transvaalensis
Baker, (1904)

Die boom se FSA-nommer is 30.10.[1] In Engels staan die boom bekend as Wolkberg dragon tree.

Sien ook

Verwysings

Bronne