Wilmington, Massachusetts

Wilmington is 'n dorp in die deelstaat Massachusetts ongeveer 22 km noordwes van Boston. Die nedersetting is in 1665 gestig en in 1730 geïnkorporeer. Baie geboue uit hierdie tydperk het bewaar gebly en gee 'n besondere historiese karakter aan Wilmington.

Wilmington

KaartSeël
Vlag
 LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Massachusetts
 CountyMiddlesex
 Koördinate42°33′N 71°10′W / 42.550°N 71.167°W / 42.550; -71.167
 Stigting1665
 Geïnkorporeer op1730
 Oppervlakte: 
 - Totaal44,6 vk km
 Hoogte bo seevlak29 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2010)22 325
 - Bevolkingsdigtheid500/vk km
 TydsoneEST (UTC -5)
 SomertydEDT (UTC -4)
 BurgemeesterJeffrey M. Hull
 Amptelike Webwerftown.wilmington.ma.us Geargiveer 12 Februarie 2006 op Wayback Machine

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 23, Bladsy 505.