Willem Johannes Leyds

Willem Johannes Leyds (Magelang, Nederlands-Indië, 1 Mei 1859Den Haag, Nederland, 14 Mei 1940) was 'n Nederlandse prokureur en staatsman, wat 'n loopbaan as prokureur (1884–1889) en Staatsekretaris (1889–1898) in die Zuid-Afrikaansche Republiek gevolg het. Van 1899 tot 1902, tydens die kritieke periode van die Tweede Vryheidsoorlog, was hy 'n spesiale gesant van die Republiek en Volgemagtigde Minister in Brussel, geakkrediteer by verskillende Europese lande.

Willem Johannes Leyds
Willem Johannes Leyds
Portret van Willem Leyds deur Jan Veth in 1896

Staatsprokureur van die Zuid-Afrikaansche Republiek
Ampstermyn
13 Oktober 1884 – 10 Januarie 1889

Ampstermyn
10 Januarie 1889 – 31 Mei 1898
Voorafgegaan deurW.E. Bok
Opgevolg deurFrancis William Reitz

Buitengewone Gesant en Gevolmagtigde Minister van die Zuid-Afrikaansche Republiek in Europa
Ampstermyn
1 Junie 1898 – 31 Mei 1902
Voorafgegaan deurJhr. G.J.T. Beelaerts van Blokland
Opgevolg deurAmp afgeskaf

Persoonlike besonderhede
Gebore(1859-05-01)1 Mei 1859
Magelang, Nederlands-Indië (nou Indonesië)
Sterf14 Mei 1940 (op 81)
Den Haag, Nederland
Alma materUniversiteit van Amsterdam
ReligieNederduitse Gereformeerde Kerk
Dr. en mev. W.J. Leyds.

Die plek Leydsdorp in Transvaal, in die huidige Suid-Afrikaanse provinsie Limpopo, is na hom genoem.

Bron

  • Bossenbroek, Martin: Die Boereoorlog. Vertaal deur Anne-Marie Mischke. Auckland Park, Suid-Afrika, Jacana Media, 2014. ISBN 9781431410552
  • Ploeger, Jan: Dr.W.J. Leyds oor geskiedskrywing - President Kruger en Generaal De Wet. In: Lantern. Tydskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 25, nr. 4, Junie 1976