Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/9 Maart
9 Maart: Baron Blissdag in Belize.
- 1816 – Vyf van die Slagtersnek-rebelle word in die openbaar gehang.
- 1916 – Meksikaanse Rewolusie: Generaal Pancho Villa lei 1 500 Meksikane in 'n aanval oor die Amerikaanse grens op Columbus, Nieu-Meksiko, en dit gee aanleiding tot 'n strafekspedisie deur die Amerikaanse Leër.
- 1932 – Eamon de Valera word president van die uitvoerende raad van die Ierse Vrystaat.
- 1945 – Tweede Wêreldoorlog: 'n bomaanval op Tokio veroorsaak 'n vuurstorm waarin 100 000 mense sterf.
- 1959 – Die wêreld se topverkoper-pop, Barbie, word vir die eerste keer in New York verkoop.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris