Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/16 Julie
![Jupiter](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/b/b6/Jupiter_gany.jpg/125px-Jupiter_gany.jpg)
- 1918 – Nikolaas II, die laaste tsaar van Rusland en laaste heerser van die Romanof-dinastie (1613-1917), word in Jekaterinburg op bevel van die plaaslike sowjet tereggestel.
- 1969 – Die Apollo 11-sending begin met die lansering van die Saturn V-vuurpyl by die Kennedy-ruimtesentrum as deel van die eerste sending om 'n mens op die maan te land.
- 1979 – Saddam Hoesein neem oor as Irak se president.
- 1982 – C.R. Swart, die laaste Goewerneur-Generaal van die Unie van Suid-Afrika en die eerste Staatspresident van die Republiek van Suid-Afrika, sterf.
- 1994 – Die planeet Jupiter word deur fragmente van die komeet Shoemaker-Levy 9 getref.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris