Wikipedia:Beeld van die week/2024

Hierdie is die argief van al die beelde wat tydens 2024 as spogbeelde op die voorblad gepryk het.

2024

Week 1Oorlogsplakkaat vir die Verenigde Nasies, geskep in 1943 deur die Amerikaanse Kantoor van Oorlogsinformasie.


besigtig


Week 2'n Winteroggend in die Karpate- Nasionale Park, Iwano-Frankifsk-oblast, Oekraïne.


besigtig


Week 3'n Panoramiese uitsig van die Uluguru-bergreeks in Tanzanië.


besigtig


Week 4'n Volkswagen Beetle uit 1957 voor die Unesco-wêrelderfenisgebied Porta Nigra in Trier, Duitsland.


besigtig


Week 5'n Gorrelskurwepadda (Amietophrynus gutturalis) swem in die Sibayameer, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.


besigtig


Week 6'n Teetuin in die noordoostelike Indiese deelstaat Sikkim. Dié land is die tweede grootste teeprodusent in die wêreld.


besigtig


Week 7'n Jong vrou verf 'n trap wit, Portugal.


besigtig


Week 8Vincent van Gogh (1853–1890) se nagskildery Sterrenag oor die Rhône (1888), deesdae in die Paryse Musée d'Orsay.


besigtig


Week 9Kasakse joerte in Oesbekistan.


besigtig


Week 10Die Laat-Hellenistiese marmerbeeldhouwerk Laokoön en sy seuns, Vatikaanse Museum.


besigtig


Week 11Canary Wharf soos gesien vanaf Limehouse, Londen, snags.


besigtig


Week 12Detail van 'n loodglasvenster in Saint Patrick Church (Junction City, Ohio) wat Sint Patrick uitbeeld met 'n klawerblaar.


besigtig


Week 13Sononder in Fernando de Noronha, Pernambuco, Brasilië.


besigtig


Week 14'n Volwasse sprinkaan in die genus Romalea, hier afgeneem in Suidsentraal-Amerika.
Foto-erkenning: Ryan Wood.


besigtig


Week 15Die Rotskoepel op die Tempelberg in Jerusalem.


besigtig


Week 16Die neogotiese stadsaal in Kołobrzeg, Pole, ontwerp deur die argitek Karl Friedrich Schinkel (1781–1841), snags.


besigtig


Week 17'n Kleinringnekstrandkiewiet (Charadrius dubius) op soek na kos in Roermond, Nederland.


besigtig


Week 18Die weskant van die Taj Mahal in Agra, Indië, teen sononder.


besigtig


Week 19Die Noordkaap in Noorweë is die noordelikste punt op die Europese vasteland.


besigtig


Week 20'n Portret van die Amerikaanse aktrise Katharine Hepburn (1907–2003) in 1941.


besigtig


Week 21Die binneruimte van die Katedraal van Brasília, ontwerp deur Oscar Niemeyer.


besigtig


Week 22'n Panoramiese uitsig oor Bergen van berg Fløyen, Noorweë.


besigtig


Week 23Die kerk van St. Johannes in Ohrid, Noord-Masedonië.


besigtig


Week 24CargoNet 185 met die 44819 NarvikOslo kruis die Vindelälven tussen Vindeln en Tvärålund, Swede.


besigtig


Week 25Die suidelike rand en 'n deel van die noordelike rand, soos gesien vanaf Mather Point by die Grand Canyon teen sononder.


besigtig


Week 26Die Vasco da Gama-brug in die Portugese hoofstad Lissabon.


besigtig


Week 27Wikipedia:Voorbladbeeld week 27 2024
besigtig


Week 28Wikipedia:Voorbladbeeld week 28 2024
besigtig


Week 29Wikipedia:Voorbladbeeld week 29 2024
besigtig


Week 30Wikipedia:Voorbladbeeld week 30 2024
besigtig


Week 31Wikipedia:Voorbladbeeld week 31 2024
besigtig


Week 32Wikipedia:Voorbladbeeld week 32 2024
besigtig


Week 33Wikipedia:Voorbladbeeld week 33 2024
besigtig


Week 34Wikipedia:Voorbladbeeld week 34 2024
besigtig


Week 35Wikipedia:Voorbladbeeld week 35 2024
besigtig


Week 36Wikipedia:Voorbladbeeld week 36 2024
besigtig


Week 37Wikipedia:Voorbladbeeld week 37 2024
besigtig


Week 38Wikipedia:Voorbladbeeld week 38 2024
besigtig


Week 39Wikipedia:Voorbladbeeld week 39 2024
besigtig


Week 40Wikipedia:Voorbladbeeld week 40 2024
besigtig


Week 41Wikipedia:Voorbladbeeld week 41 2024
besigtig


Week 42Wikipedia:Voorbladbeeld week 42 2024
besigtig


Week 43Wikipedia:Voorbladbeeld week 43 2024
besigtig


Week 44Wikipedia:Voorbladbeeld week 44 2024
besigtig


Week 45Wikipedia:Voorbladbeeld week 45 2024
besigtig


Week 46Wikipedia:Voorbladbeeld week 46 2024
besigtig


Week 47Wikipedia:Voorbladbeeld week 47 2024
besigtig


Week 48Wikipedia:Voorbladbeeld week 48 2024
besigtig


Week 49Wikipedia:Voorbladbeeld week 49 2024
besigtig


Week 50Wikipedia:Voorbladbeeld week 50 2024
besigtig


Week 51Wikipedia:Voorbladbeeld week 51 2024
besigtig


Week 52Wikipedia:Voorbladbeeld week 52 2024
besigtig