Wet op basiese diensvoorwaardes
(Aangestuur vanaf Wet op basiese diensvoorwaardes 75 van 1997)
Die Wet op basiese diensvoorwaardes 75 van 1997 was op 26 November 1997 goedgekeur en het op 1 Desember 1998 inwerking getree (met uitsonderings).
Volgens die wet self is dit bedoel "om uitvoering te gee aan die reg op billike arbeidspraktyke bedoel in artikel 23 (1) van die Grondwet deur voorsiening te maak vir die reëling van basiese diensvoorwaardes en dit te vestig; en daardeur te voldoen aan die verpligtinge van die Republiek as 'n lidland van die Internasionale Arbeidsorganisasie; en om voorsiening te maak vir aangeleenthedewat daarmee in verband staan".
Eksterne skakels
- www.labourguide.co.za Geargiveer 19 Februarie 2009 op Wayback Machine - 'n Versameling artikels wat die verskeie fasette van die wet uiteenlë.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris