Westland Lysander
Die Westland Lysander is 'n eenmotorige vliegtuig wat deur die Britse Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug op 15 Junie 1936 voltooi. Die vliegtuig het beïndruk met sy kort opstyg- en landvermoë. Die Duitse Fieseler Fi 156-vliegtuig toon baie ooreenkomste met die Lysander.
Westland Lysander | |
---|---|
Tipe | Observasie |
Vervaardiger | Westland Aircraft |
Nooiensvlug | 15 Junie 1936 |
Onttrek | 1946 (Brittanje) |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Britse Lugmag Egipte Kanadese Lugmag |
Tegniese besonderhede
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/0f/Westland_Lysander.png/220px-Westland_Lysander.png)
Item | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 1 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | Bristol Mercury 30 stermotor |
Kraglewering per motor | 870 perdekrag |
Vlerkspan | 15,24 m |
Lengte | 9,30 m |
Hoogte | 4,42 m |
Maks. opstygmassa | 2 866 kg |
Maks. snelheid | 341 km/h op 1 524 m |
Operasionele hoogte | 6 553 m |
Togafstand | 805 km |
Bewapening | Een 0.303 Browing masjiengeweer in elke wielkap, twee in agter in kajuit. |
Bomvrag | Geen. |
Bron
- Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012 ISBN 978-0-7537-2172-8
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris