Warna

Warna (Bulgaars: Варна, tussen 1949 en 1956 Stalin) is die derde grootste stad van Bulgarye na Sofia en Plowdif en die grootste Bulgaarse nedersetting en toeristestad aan die Swartsee. Die bevolking was 330 486 volgens die sensus van 2010.

Варна
Warna


KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Bulgarye Bulgarye
 Administratiewe gewesWarna
 Stigting570 v.C.
 Oppervlakte: 
 - Totaal205 vk km
 Hoogte bo seevlak80 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2010)330 486
 - Bevolkingsdigtheid1 612/vk km
 Etniese groepe: 
 - Bulgare85,3%
 - Turke8,1%
 - Russe6%
 TydsoneEET (UTC+2)
 - SomertydEET (UTC+3)
 Burgemeester (party)Kiril Jordanof
 Amptelike webwerfvarna.bg

Warna is met sy lughawe die belangrikste vervoerknooppunt in Noordoos-Bulgarye en beskik daarnaas oor die land se tweede grootste seehawe in Dewnja. Veerbote verbind Warna met Odessa in die Oekraïne en Istanboel in Turkye. Die stad was die eerste terminus van die befaamde Oriënt-eksprestrein.

Besienswaardigehede

  • Rusplek van die Teotokos Katedraal
  • Sint Nikolakerk
  • Argeologiese Museum
  • Etnografiese Museum
  • Nasionale Revival Museum
  • Marine Museum
  • Geskiedenis van die Geneeskunde Museum
  • Kunsgeskiedenis Museum
  • Varna Museum van Moderne Geskiedenis
  • Primorski Park
  • Pantheon
  • Akwarium
  • Dolfinarium
  • Planetarium
  • Dieretuin
  • Opera
  • Romeinse Baddens (Latyn: thermae)

Susterstede

Fotogalery