Vuurkopvink

Die Vuurkopvink (Euplectes hordeaceus) is 'n standvoël wat voorkom in sentraal Mosambiek. In Engels staan die voël bekend as die Black-winged Bishop.

Vuurkopvink
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. hordeaceus
Binomiale naam
Euplectes hordeaceus
(Linnaeus, 1758)

Voorkoms

'n Vuurkopvink by Birds of Eden op die Tuinroete.

Die voël is 12 cm lank en weeg tussen 18-28 g. Die broeiende mannetjie is swart en rooi; die hele voorkroon is swart en die slagvere is swarterig. Die wyfie het breë dofgeel wenkbroue, fyn gestreepte bors en bruinerige snawel.

Sien ook

Bron

Verwysings