Vlootblou
#000080 |
Vlootblou is 'n baie donker skadu van die kleur blou. Vlootblou kry sy naam van die donkerblou uniform (in kontras met die wit) gedra deur lede in die Britse Koninklike Vloot sedert 1748 en wat daarna deur alle vlote dwarsoor die wêreld aangeneem is.
In praktyk het die vlootblou uniforms van die Amerikaanse Vloot en ander vlote inderwaarheid swart van kleur geword, as gevolg van probleme om die presiese passing van blou skakerings van verskillende verskaffers te verkry.
Kleurkoördinate
Volgens verskeie kleurskemas word vlootblou soos volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #000080 |
RGB-kleurmodel | (0, 0, 128) |
CMYK | (100, 98, 26, 48) |
HSV | (240°, 100%, 50%) |
Sien ook
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris