Vlag van Zanzibar
Die vlag van Zanzibar, ’n argipel aan die ooskus van Afrika, is op 10 Januarie 2005 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale driekleur in ewe wye bane in (van bo na onder) blou, swart en groen met die vlag van Tanzanië in die skildhoek.
![]() | |
Verhouding | 2:3 |
---|---|
Goedgekeur | 10 Januarie 2005 |
Ontwerp | ’n Horisontale driekleur in blou, swart en groen met die vlag van Tanzanië in die skildhoek. |
Ontwerp
Die huidige vlag van Zanzibar is ’n aangepaste weergawe van die vlag wat tussen Januarie en April 1964 gebruik is. Dit is aangepas deur die vlag van Tanzanië in die skildhoek te plaas maar slegs in die boonste baan.
Ander vlae
Pemba
In 1964 het die noordelike eiland van Zanzibar, Pemba-eiland, ’n kortstondige volksrepubliek met ’n eie vlag gehad.
Eksterne skakels
- (en) Zanzibar by Flags of the World.
Sien ook
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris