Vlag van Sint Maarten
Die amptelike vlag van Sint Maarten is op 13 Junie 1985 amptelik in gebruik geneem. Hierdie dag word ook “Dag van de Vlag” genoem. Dit beteken letterlik vlagdag en hierdie dag word gevier op ses voormalige eilande van die Koninkryk van die Nederlande wat aan die Nederlandse Antille behoort het. Dit is ’n vakansiedag waar daar baie amptelike seremonies is en die vlag vertoon word. Die vlag vertoon twee horisontale bane in rooi (bo) en blou (onder) met ’n wit driehoek aan die vlagpaalkant met die land se wapen in die middel van die driehoek.
Gebruik | Burgerlike vlag |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 13 Junie 1985[1] |
Ontwerp | Twee horisontale bane in rooi (bo) en blou (onder) met ’n wit driehoek aan die vlagpaalkant met die land se wapen in die middel van die driehoek. |
Soortgelyke vlae
Die vlag van Sint Maarten lyk baie soos die oorlogsvlag van die Filippyne.
Sien ook
Verwysings
Eksterne skakels
- (en) Sint Maarten by Flags of the World.
- (en) "Flag of Sint Maarten". Encyclopædia Britannica. Besoek op 22 Mei 2019.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris