Vlag van Frans-Polinesië

Die Franse oorsese gebied Frans-Polinesië het geen amptelike vlag nie en gebruik die vlag van Frankryk as vlag. Die eilandgroep se nie-amptelike vlag vertoon ’n horisontale tweekleur in rooi, wit en rooi met die wapenskild van die eilandgroep in die middel van die wit baan.

Vlag van Frans-Polinesië
Vlag van Frans-Polinesië
Vlag van Frans-Polinesië
Verhouding 2:3
Goedgekeur 4 Desember 1984
Ontwerp ’n Horisontale tweekleur in rooi, wit en rooi met die wapenskild van die eilandgroep in die middel van die wit baan.

Ander vlae

Administratiewe vlae

Vlae van die Genootskapseilande

Leewardeilande

Windwardeilande

Vlae van die Tuamotu-argipel

Vlae van die Austraaleilande

Eksterne skakels