Virginia Field
Virginia Field (4 November 1917 – 2 Januarie 1992) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Think Fast, Mr. Moto (1937), Charlie Chan at Monte Carlo (1937), Waterloo Bridge (1940), en Atlantic Convoy (1942).
Virginia Field | |
![]() | |
Geboortenaam | Margaret Cynthia Field |
---|---|
Geboorte | 4 November 1917 |
Sterfte | 2 Januarie 1992 (op 74) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1934: The Primrose Path
- 1936: Thank You, Jeeves!
- 1937: Think Fast, Mr. Moto
- 1937: Charlie Chan at Monte Carlo
- 1937: Lancer Spy
- 1937: London by Night
- 1939: Mr. Moto Takes a Vacation
- 1939: Mr. Moto's Last Warning
- 1940: Waterloo Bridge
- 1940: Dance, Girl, Dance
- 1941: Knockout
- 1941: Singapore Woman
- 1942: Atlantic Convoy
- 1943: The Crystal Ball
- 1947: The Imperfect Lady
- 1947: Repeat Performance
- 1948: Dream Girl
- 1950: Dial 1119
- 1951: The Lady Pays Off
- 1951: Week-End with Father
- 1953: The Veils of Bagdad
- 1957: Rockabilly Baby
- 1957: Appointment with a Shadow
- 1961: The Explosive Generation
- 1964: The Earth Dies Screaming
Televisiereekse
- 1952: The Ford Television Theatre
- 1960: The Comedy Spot
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris