Vierbalk-penvis

Die vierbalk-penvis (Lophodiodon calori) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Valsbaai in Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Fourbar porcupinefish. Die vis word tot 20 cm groot.

Vierbalk-penvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Lophodiodon

(Fraser-Brunner, 1943)[1]
Spesie:
L. calori
Binomiale naam
Lophodiodon calori
(Bianconi, 1854)[2][3]
Sinonieme
  • Diodon calori (Bianconi, 1854)
  • Lophodiodon nigropunctatus (Smith, 1957)[4]

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel