Victoria Falls
Victoria Falls is 'n dorp in die provinsie Matabeleland-Noord, Zimbabwe. Die dorp is op die suidelike oewer van die Zambezirivier geleë aan die westelike kant van die Victoria-waterval. Dit is verbind per pad en spoor met Hwange (109 km suid) in Zimbabwe en Livingstone in Zambië.
Victoria Falls | |
---|---|
Stad | |
![]() Die middestad van Victoria Falls | |
Koördinate: 17°56′00″S 25°50′00″O / 17.93333°S 25.83333°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Matabeleland-Noord |
Distrik | Hwange |
Bevolking | |
• Totaal | 33 660 |
Tydsone | UTC+2 (SAT) |
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Victoria Falls.
- (en) Toerisme-inligting oor Victoria Falls op Wikivoyage
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris