Verraaiers

Verraaiers is die Afrikaanse rolprent wat afspeel in die tyd van die Tweede Vryheidsoorlog. Dit vertel die universele verhaal van die opoffering en moed van vegters wat moet kies tussen die beskerming van hul families en die samesmelting met die onderdrukker teen wie hulle veg.

Verraaiers
RegisseurPaul Eilers
ProduksieleierVervaardigers:
Salmon de Jager, Danie Bester, Themba Sibeko
DraaiboekDraaiboek:
Salmon de Jager
MetGys de Villiers
Viljé Maritz
Neil Bennet
Andrew Thompson
Jacques Bessenger
Musiek deurDawie de Jager
KinematografieTom Marais
AteljeeBosbok Ses Films
The Film Factory
Spier Films
White Heron Pictures[1]
Uitgereik2013
LandSuid-Afrika
TaalAfrikaans
IMDb-profiel

Hoofrolspelers

Sien ook

Eksterne skakels

  • Kruger, Carien (3 Maart 2012). "Gedugte span werk aan SA oorlog-fliek". Rapport. Geargiveer vanaf die oorspronklike (html) op 7 Maart 2012. Besoek op 9 Maart 2012.
  • Video op YouTube
  • Verraaiers op Facebook

Verwysings