GelreUtrechtFrieslandGroningenOmmelanden
VlaandereBrabantHeneg.-Holland(e.a.)
LuikLoonStavelot-MalmedyRavensteinHornThornBouillonGronsveld(e.a.)
Die Verenigde Koninkryk van die Nederlande (1815–1830/1839) (Nederlands: Verenigd Koninkrijk der Nederlanden, Frans: Royaume des Pays-Bas) was deur die Kongres van Wene in 1815 gestig. Die Koninkryk bestaan uit Nederland (die voormalige Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande) in die noorde en België (die vroeër Oostenrykse Nederlande) in die suide. Die Koning Willem I (1772–1843) was ook die Groothertog van Luxemburg en Hertog van Limburg, twee lande in die Duitse Bond.
1830 verklaar België naas die Belgiese Rewolusie sy onafhanklikheid en die Koninkryk van die Nederlande is gestig. Nederland erken die Belgiese onafhanklikheid in die Verdrag van Londen in 1839 aan.