Verenigde Koninkryk Onafhanklikheidsparty

Die Verenigde Koninkryk se Onafhanklikheidsparty (Engels: UK Independence Party, ook bekend as UKIP /ˈjuːkɪp/) is 'n regse politieke party in die Verenigde Koninkryk, gestig in 1993. Die waarnemende leier van die party is Neil Hamilton.

UK Independence Party
UKIP
Logo van die UKIP

LeierNeil Hamilton (waarnemend)
Gestig1993
HoofkwartierLexdrum House, Newton Abbot, Devon, Engeland
JeugvleuelYoung Independence
IdeologieEuroskeptisme
Internasionale affiliasieGeen
Amptelike kleurePers
Webbladwww.ukip.org
Die waarnemende leier: Neil Hamilton

Eksterne skakels