Vanessa Bell Calloway
Vanessa Bell Calloway (gebore 20 Maart 1957) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Coming to America (1988), What's Love Got to Do with It (1993), Daylight (1996), en Lakeview Terrace (2008).
Vanessa Bell Calloway | |
Geboortenaam | Vanessa Bell |
---|---|
Geboorte | 20 Maart 1957 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1985–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1988: Coming to America
- 1992: Bébé's Kids
- 1993: What's Love Got to Do with It
- 1996: Daylight
- 1998: Archibald the Rainbow Painter
- 2007: Stompin'
- 2008: Lakeview Terrace
- 2009: Divas
- 2009: Truly Blessed
- 2012: The Last Fall
- 2012: The Obama Effect
- 2013: Holla II
- 2016: Hustle vs. Heartache
- 2016: Southside with You
- 2018: Her Only Choice
Televisiereekse
- 1972: The Morning Exchange
- 1992: Rhythm & Blues
- 1995: Under One Roof
- 2001: Oh Drama!
- 2013: Exhale
- 2013: Black Actress
- 2015: The Bricks
- 2016: Saints & Sinners
Televisierolprente
- 1988: The Loner
- 1989: A Little Bit Strange
- 1990: Piece of Cake
- 1992: Stompin' at the Savoy
- 2000: Love Song
- 2000: A Private Affair
- 2002: The Red Sneakers
- 2004: Pryor Offenses
- 2007: In the Company of Friends
- 2009: Applause for Miss E
- 2013: Between Sisters
- 2015: To Hell and Back
Video's
- 2005: Battle Night: The Krump Wars
- 2014: Shameless: Season 4, Being Gallagher
- 2014: Shameless: Season 4, Shameless Neighbors
- 2015: The Bricks: White Betty
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris