Uur
eenheid van tyd
'n Uur is 'n eenheid waarmee tyd gemeet word. 'n Uur is gelyk aan 60 minute of 3600 sekondes. 'n Dag duur 24 ure, 'n week 168 ure, 'n kwartaal duur gemiddeld ongeveer 2191,5 ure en 'n jaar gemiddeld ongeveer 8766 ure.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/7c/Pocket_watch_with_chain.jpg/200px-Pocket_watch_with_chain.jpg)
Die internasionale wetenskaplike simbool is vir 'n uur is h.
Eksterne skakels
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir uur.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris