UTC+01:30
UTC+01:30 is 'n tydsone wat een en 'n half uur na Gekoördineerde Universele Tyd (UTC) is. Dit word egter nie meer gebruik nie.
Die tydsone is vanaf 1892 tot 1903 deur die voormalige regerings van die Oranje-Vrystaat, Transvaal en die Kaapkolonie gebruik. Dit is ook vir 'n kort rukkie in die voormalige Duits-Suidwes-Afrika (die hedendaagse Namibië) gebruik.
Sien ook
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris