UTC+00:30
UTC+0:30 was die tydsone vir:
- Sandringhamtyd by die Sandringham House in die tyd van Eduard VII tot 1936 toe Eduard VIII dit weer afskaf het. Eduard VII laat destyds al die klokke in Sandringham House 'n half uur vroeër stel sodat hy 'n uur langer op sy landgoed kan jag.
- Switserland, tot in 1894, toe oorgegaan is na Middel-Europese Tyd.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris