Trichardt
Trichardt is 'n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie van Mpumalanga. Dit lê noordoos van Secunda.
Trichardt | |
---|---|
Koördinate: 26°29′S 29°13′O / 26.483°S 29.217°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Gert Sibande |
Munisipaliteit | Govan Mbeki |
Oppervlak | |
• Totaal | 25,30 km2 (9,77 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 851 |
• Digtheid | 152/km2 (390/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 61.6% |
• Indiërs/Asiërs | 14.3% |
• Bruin mense | 3.1% |
• Swart mense | 20.0% |
• Ander | 1.0% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 59.9% |
• Engels | 19.9% |
• Zoeloe | 7.2% |
• Sotho | 1.9% |
• Ander | 11.1% |
Poskode (strate) | 2300 |
Poskode (posbusse) | 2300 |
Skakelkode | 017 |
Geskiedenis
Die dorpie het ontstaan toe die NG Kerk 'n nuwe gemeente hier gestig en ook 'n dorp geproklameer het in 1906. Die dorp was eers Trichardsfontein genoem, na Carel Trichardt, die oudste seun van Louis Tregardt. Mettertyd is die naam verkort na Trichardt.
Sien ook
Bronne
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris