Tom Hollander (gebore 25 Augustus 1967) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gosford Park (2001), Pride & Prejudice (2005), Pirates of the Caribbean: At World's End (2007), en In the Loop (2009).