Taichung

Taichung, soms ook Taizhong genoem (Chinees: 臺中市, Pinyin: Táizhōng Shì, Pe̍h-ōe-jī: Tâi-tiong-chhī; letterlik Sentraal-Taiwan) is ná Nieu-Taipei en Kaohsiung die derde grootste stad van die Republiek China op die eiland Taiwan met 'n bevolking van sowat 2,7 miljoen. Taichung het 'n oppervlakte van 2 215 km² en word regstreeks deur die nasionale regering bestuur. Op 25 Desember 2010 het die stad met die Taichung County saamgesmelt.

Taichung
臺中市

KaartSeël
Vlag
 Land Republiek China
 Administratiewe gewesSentraal-Taiwan
 Koördinate24°09′N 120°40′O / 24.150°N 120.667°O / 24.150; 120.667
 Stigting1705
 Oppervlakte: 
 - Totaal2 214,8968 vk km
 Hoogte bo seevlak- m
 Bevolking: 
 - Totaal (Desember 2014)2 719 835
 - Bevolkingsdigtheid1 200/vk km
 TydsoneUTC +8 (CST)
 BurgemeesterLu Shiow-yen (KMT)
 Amptelike WebwerfTaichung
City Government

Sy stadsgebied behels 'n aansienlike deel van Taiwan se westelike kuslyn en is aan die Suid-Chinese See geleë.