Tabris
Tabris (Persies: تبريز, Tabrīz; Azerbeidjans: تبريز, Təbriz) is 'n stad in die noordweste van Iran. Die stad het 'n bevolking van 1 378 935 in 2006 gehad en is die vierde grootste stad van die land ná die hoofstad Teheran, Mashhad en Isfahan. Tabris is geleë net oos van die grens tot Irak en Turkye en suid van Armenië en Azerbeidjan. Die stad word beskou as die kulturele sentrum van Azerbeidjanners in Iran.
Tabris | |
---|---|
Koördinate: 38°04′00″N 46°18′00″O / 38.06667°N 46.30000°O | |
Land | Iran |
Provinsie | Oos-Azerbeidjan |
Regering | |
• Burgemeester | Alireza Navin |
Oppervlak | |
• Stad | 324 km2 (125 vk. myl) |
• Stedelik | 2 356 km2 (910 vk. myl) |
Hoogte | 1 351,4 m (4 433,7 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 1 378 935 |
• Digtheid | 4 300/km2 (11 000/vk. myl) |
• Metro | 1 800 000 |
Tydsone | UTC+03:30 (IRST) |
• Somertyd | UTC+04:30 (IRDT) |
Poskode | 51368 |
Skakelkodes | 0411 |
Webwerf | tabriz.ir |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tabris.
- (fa) Amptelike webwerf[dooie skakel]
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris