Suidoosdistrik, Botswana

Suidoosdistrik

Land:Vlag van Botswana Botswana
Hoofstede:Ramotswa en Gaborone
Oppervlakte:1 780 km²
Bevolking:276 319 (2001)
Bevolkingsdigtheid:155,24/km²

Die Suidoosdistrik is die kleinste van die nege distrikte in die Suider-Afrikaanse land Botswana. Die distrik het in 2001 'n bevolking van 276 319 gehad en beslaan die gebied rondom die hoofstad Gaborone. Dit grens aan die Suid-Afrikaanse Noordwesprovinsie.

Distrikte van Botswana

ChobeGhanziKgalagadiKgatlengKwenengNoordoosNoordwesSentraalSuidSuidoos