Suchinda Kraprayoon
Suchinda Kraprayoon (Thai: สุจินดา คราประยูร; gebore 6 Augustus 1933) is 'n Thaise afgetrede weermaggeneraal en politikus. As die opperbevelvoerder van die Koninklike Thaise Leër (1990–1992) het hy die 1991 Thai staatsgreep in Februarie gelei en was 'n lid van die junta genaamd "Nasionale Vredesbewaringsraad".[1] 'n Jaar na die staatsgreep, op 7 April 1992, is hy as Eerste Minister van Thailand aangestel. Dit het massabetogings ontketen wat tydens Swart Mei gewelddadig onderdruk is wat uiteindelik tot sy bedanking op 24 Mei 1992 gelei het.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/3c/Suchinda_Kraprayoon_1960s.jpg/220px-Suchinda_Kraprayoon_1960s.jpg)
Verwysings
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Suchinda Kraprayoon.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris