Stompneusdolfyn

Die Stompneusdolfyn (Tursiops truncatus) is 'n dolfyn wat feitlik aan die hele Suid-Afrikaanse kus voorkom. Die soogdier het 'n stewige liggaam met 'n kort, geronde snoet in die vorm van 'n bottel se nek. Dit kom voor in die oop see en lewe georden in 'n groep. Hulle speel ook graag in die branders. Die dolfyn word bedreig deur haainette.

Stompneusdolfyn
'n Stompneusdolfyn speel in die golf van 'n boot.
Grootte in vergelyking met 'n gemiddelde mens.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Delphinidae
Genus:
Tursiops
Spesie:
T. truncatus
Binomiale naam
Tursiops truncatus
(Montagu, 1821)
Verspreiding (in blou)

Sien ook

Bronne