Stephen Nichols | |
Geboorte | 19 Februarie 1951 (1951-02-19) (73 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1978–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Stephen Nichols (gebore 19 Februarie 1951) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Witchboard (1986) en in die televisiereeks Days of Our Lives (1965).