Stelselingenieurswese
Stelselingenieurswese is ’n holistiese, interdissiplinêre benadering tot die ordelike daarstelling van suksesvolle stelsels.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/85/Systems_engineering_application_projects_collage.jpg/300px-Systems_engineering_application_projects_collage.jpg)
Dit plaas die klem op die tydige vaslegging van alle relevante belangehouers se behoeftes, die bepaling van die benodigde funksionaliteit wat uit hierdie behoeftes voortspruit, die ontwerp van ’n stelsel wat hierdie funksionaliteit bied, die daarstelling van die fisieke stelsel wat die gevraagde funksies uitvoer en die bepaling van die mate waartoe die daargestelde stelsel tydens bedryf voldoen aan die gestelde behoeftes.
Die vakgebied van stelselingenieurswese oorvleuel grootliks met dié van bedryfsingenieurswese.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris