Spil (lughawe)
'n Spil is 'n term in die lugvaart en verwys na 'n lughawe waar reisigers na ander vlugte kan oorstap.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/86/Frankfurt_airport_hub_map_v2.png/270px-Frankfurt_airport_hub_map_v2.png)
Die spil is 'n onderdeel van die spil-en-speek vervoerkonsep, waar vliegtuie passasiers na 'n spil bring waar hulle weer vlugte na ander spille haal.
In Suid-Afrika is O.R. Tambo Internasionale Lughawe so 'n spil. 'n Groot aantal mense vlieg van buitelandse of binnelandse lughawens hiernatoe voordat hulle na ander buitelandse of binnelandse lughawens toe vlieg.
Die grootste spil ter wêreld is die Hartsfield-Jackson Atlanta Internasionale Lughawe (VSA) met omtrent 950 vlugte per dag.
Belangrike spille
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris