Southampton

Southampton is 'n stad in die verresuide van Engeland (in die Verenigde Koninkryk). Die stad het 'n geskatte bevolking van 253 650 gehad in 2010. Southampton lê in die seremoniële graafskap van Hampshire, maar vir administratiewe doeleindes is die stad 'n unitêre gesag.

Southampton

Ligging van Southampton in EngelandDie Bargate
Kaart van Southampton
 LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
 Land (VK)Vlag van Engeland Engeland
 GraafskapHampshire
 Koördinate50°54′N 1°24′W / 50.900°N 1.400°W / 50.900; -1.400
 Oppervlakte: 
 - Totaal72.8 vk km
 Hoogte bo seevlak5 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2010)skatting253 651
 - Bevolkingsdigtheid4 454/vk km
 TydsoneGMT
 - SomertydGMT +1
 BurgemeesterGeen
 Amptelike Webwerfwww.southampton.gov.uk Geargiveer 18 Februarie 2011 op Wayback Machine

Daar is ook 8 plekke in die Verenigde State van Amerika en drie in Kanada wat na Southampton vernoem is. In 1912 het die RMS Titanic het sy noodlottige reis van die stadshawe begin.

Geskiedenis

'n Dorp genaamd Hamwic is in die 1ste eeu gebou. Later is die naam verander na Hamtun en toe na Hampton.

Southampton was een van die gasheerstede tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 1983, 1999 en 2019, asook die Kampioenetrofee 2004.

Demografie

Southampton is die tweede grootste stad aan die Engelse suidkus (naas Plymouth). In 2001 was 92,4% van sy bevolking blankes, 3,8% Indiërs, 1,0% swartes en 2,8% ander.

Susterstede