Sonradius

Waarde van 1 REenheid
6,955 × 108meter
695,500 × 105kilometer
0,004652AE
432 450myl
2,254×10-8parsek

Sonradius is ’n meeteenheid wat gebruik word om die grootte van sterre aan te dui in vergelyking met die radius van die Son:

1 R = 6,955×108 m = 0,0046491 AE

1 R is sowat 695 500 km of 110 aardradiusse (110 R) en 10 Jupiter-radiusse (10 RJ).